Local newsNewsNews

Kleurvolle foto-versameling op Vrouedag

Geniet vandag se kleurvolle foto-versameling.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 59ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (11 Augustus). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Feevlieëvanger in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die skitterende nywerheidsfoto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die pragtige foto van ‘n luiperd geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die puik makro foto van ‘n by in ‘n bloeisel geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n Grys Loerie tussen die aalwynblomme geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige natuurfoto geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto in KwaZulu-Natal geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi straattoneel foto geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige makro foto van ‘n vlieg geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto in Putuo Village geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto die afgelope naweek by St. Michaels on Sea geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi natuur foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.
Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto tydens besoek aan Penang geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Dikbekwewer geneem.
Antoinette Smit (A-Infinite Photography) van Meyerton het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 078 955 7925.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige sonopkoms foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button