Nog 'n pragtige fotoblad danksy die bedrywige fotograwe. Welkom ook aan Madelein Roodt van Drie Riviere, Vereeniging wat haar buiging op die blad maak.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 59ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (11 Augustus). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige natuurfoto geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in KwaZulu-Natal geneem.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto van die Japonicas wat begin blom geneem.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die treffende nywerheidsfoto in Sasolburg geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die pragtige foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.Magda Vermeulen van Vereeniging het die mooi foto van die wildebeeste geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto tydens besoek aan Penang geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Madelein Roodt van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto van die eerste bloeisels aan hul perkseboom geneem.Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto die afgelope naweek in Scottburgh geneem.Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Kaapse Geelvink geneem.Ina Herselman van Sasolburg het die pragtige foto van haar kleindogter se eerste besoek aan EcoPark geneem.Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Janfrederik geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Jan Putter van Sasolburg het die mooi foto van ‘n Bontrokkie by die EcoPark geneem.George Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n Hamerkop in vlug in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto van ‘n bosluisvoël in vlug geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige nywerheidsfoto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.Irene Cloete van Vaalpark het die mooi foto op die plaas Weltevreden in Parys geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za