Local newsNewsNews

Foto’s van regoor SA én 3 ander lande

Fotografie is 'n taal wat almal verstaan. Geniet vandag se puik fotoblad wat foto's van regoor SA en drie ander lande insluit.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 59ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (11 Augustus). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto in San Francisco geneem.
Rozan Koen (Prism Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die kunstige foto geneem.
Zelda Ferreira van Vaalpark het die pragtige foto van haar 3 jarige seuntjie Larchan geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.
Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
George Stevens van Vereeniging het die besondere foto van ‘n Hamerkop met sy vangs in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto by die Parlementsgeboue geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto verlede naweek in Uvongo geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die oulike foto geneem.
Buané Cordier (14) van Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi sonsondergang foto in Pretoria geneem.
Candice Csongradi van North Riding het die pragtige foto van haar seuntjie in die tuin geneem terwyl die son sak.
Ellen Dreyer van Vanderbijlpark het die mooi foto met die besondere wolke geneem.
Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die buitengewone foto geneem.
Diane Coetsee van Arconpark, Vereeniging, het die pragtige sonsondergang foto geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die mooi foto van die tarentale geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die treffende nywerheidsfoto in Sasolburg geneem.
Ina Herselman van Sasolburg het die pragtige foto by die EcoPark geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige natuurfoto geneem. Dit is nou somer daar. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die kunstige landskap foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Hadeda wat water drink geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die oulike foto tydens ‘n uitstappie geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button