Local newsNewsNews

Bruid van die Jaar-kompetisie

Waar is al die bruide van 2021?

Vaalweekblad se gewilde Bruid van die Jaar-kompetisie is volstoom aan die gang.

Bruide wat in 2021 getroud is kan dus hul inskrywings instuur.

Die reëls is as volg:

• Die bruidsjaar strek vanaf Januarie tot Desember. Alle bruide wat dus van Januarie tot nou getroud is, kan solank inskryf.

• Gedurende hierdie tyd sal die deelnemers se foto’s op Vaalweekblad se webblad gepubliseer word.

• Bruide moet ‘n inskrywingsvorm voltooi en onderteken.

• Onderhoude sal met bruide gevoer word en daar sal steeds twee finaliste per maand gekies word wat in Vaalweekblad gepubliseer sal word.

• Daar sal nie ‘n stemproses wees nie.

• Bruide moet in die Vaaldriehoek woon.

• Geen korrespondensie sal na afloop van die onderhoude en die kompetisie gewissel word nie.

• Die beoordelaars se beslissing is finaal.

Inskrywing moet aan: pvanvuur@media24.com gestuur word.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button