Local newsNewsNews

Fotografie: Lig, komposisie en emosie!

Fotografie gaan oor lig, komposisie en die belangrikste ... emosie - Larry Wilder (Amerikaanse fotograaf). Geniet vandag se pragtige foto-versameling.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.

Die 60ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (18 Augustus). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.

Jan Putter van Vaalpark het die treffende foto van die maan geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die besondere nagfoto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die pragtige landskap foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai wat ‘n voorliefde vir voëlfotografie het, het die pragtige foto geneem.
Ria Viljoen van Garsfontein het die besondere landskap foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi monochroom foto geneem.
Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227,
Willemien Loggenberg van Bloemfontein het die pragtige foto van ‘n protea geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto van ‘n sprinkaan geneem.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die skilderagtige foto in hul woonbuurt geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die treffende foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto van ‘n naaldekoker geneem.
Ina Herselman van Sasolburg het die mooi foto by die EcoPark geneem.
Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto onlangs tydens ‘n wegbreek na KwaZulu-Natal geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Elfriede Human van Parys het die mooi foto van die son wat tussen die rook deur loer geneem.
Fransie Stevens van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
“Black-headed heron” – Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige natuurfoto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi silhouette foto op Riversong-plaas geneem.
Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n kosmos geneem.

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button