Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 60ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (18 Augustus). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige natuurfoto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die treffende foto geneem.“Nuwe Lewe” – Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto van die uitsig oor die Krokkedilrivier geneem.Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die pragtige foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die kunstige natuurfoto geneem.Willemien Loggenberg van Bloemfontein het die pragtige foto van ‘n protea geneem.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vereeniging het die mooi foto by die EcoPark geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die kunstige landskap foto in Desaru geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto onlangs tydens ‘n wegbreek na KwaZulu-Natal geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem van ‘n Swart suikkerbekkie wat die sap van ‘n strelitzia geniet.Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto in haar tuin geneem.Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van ‘n tarentaal geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto by Golden Gate geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Ina Herselman van Sasolburg het die mooi foto by die EcoPark geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die mooi natuurfoto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto tydens ‘n uitstappie in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die mooi foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi landskap foto op Riversong-plaas geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n Dikbekwewer geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die kunstige natuurfoto op Riversong-plaas geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za