Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige silhouette foto geneem.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 61ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (25 Augustus). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige silhouette foto geneem.Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto tydens die Vintage Glam | Steampunk Open Day geneem.Karin Cronjé van Andorra het die kunstige foto geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Vandachka Gouws van Vereeniging het die pragtige foto geneem. Dit is die eerste foto wat sy op die blad deel.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die kunstige foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Jan Putter van Vaalpark het die pragtige foto geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die pragtige foto geneem.Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto tydens die Vintage Glam | Steampunk Open Day geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem.Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige sonsondergang op hul plaas Mooidoorns net buitekant Brandfort geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die pragtige foto geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die kunstige foto geneem.Fransie Stevens van Vereeniging het die pragtige foto van die volstryse in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.Karin Cronjé van Andorra het die mooi natuurfoto tydens ‘n uitstappie in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die treffende foto vandie volmaan geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die besondere landskap foto op Riversong-plaas geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige natuurfoto geneem.“St. Michaels on Sea” – Bennie Henning van Germiston het die pragtige foto onlangs tydens ‘n wegbreek na KwaZulu-Natal geneem.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi foto geneem.Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die mooi foto van die NG Kerk Olifantshoek geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za