Local newsNews

Geluk Rotary Klub van Vanderbijlpark

Die Rotary Klub van Vanderbijlpark vereer na 'n uitdagende Rotary jaar van 2020/1.

Die Rotary Klub van Vanderbijlpark het ‘n Presidential Citation toekenning, onderteken deur die President van Rotary Internasionaal ontvang.

Hierdie sertifikaat word toegeken aan klubs wat hul jaarlikese vooropgestelde doelwitte bereik.

Aan die einde van die Rotary jaar (wat strek van 1 Julie tot 30 Junie) word ‘n verslag van die klub se projekte dan aan Rotary Internasionaal gestuur waar elke verslag bestudeer word en daar besluit word watter klubs citations verdien.

Petro Bester (‘n vorige president en skakelbeampte van die klub) het gesê: “Die Rotarier klub van Vanderbijlpark is in die bevoorregte posisie om vir die afgelope paar jaar hierdie toekenning te ontvang. Hierdie jaar se “citation” is toegeken onder die leiding van President Sonja Gilliland.”  

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button