George Stevens het die skitterende foto by die Rathlogo-watergat in die Pilansberg-natuurreservaat geneem. Steven en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar het onlangs die Vaal vaarwel geroep en woon nou in Garsfontein.
Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059.
Die 63ste fotoblad verkyn in die week se uitgawe van Vaalweekblad (8 September). Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn.
George Stevens het die skitterende foto by die Rathlogo-watergat in die George Stevens geneem. Steven en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar het onlangs die Vaal vaarwel geroep en woon nou in Garsfontein.Fransie Stevens van Garsfontein het die mooi foto by die Pheasant Hill Boutique Hotel in Centurion geneem.Gerald Gower van Sasolburg het die mooi nywerheidsfoto geneem.Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Hendrik neem professioneel foto’s en belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige landskap foto geneem.June Bartlett van George het die mooi geneem. June spesialiseer in kinderfotografie en familiefoto’s. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.Jacques le Roux (Omega Photography) van Heidelberg, het die pragtige foto tydens die Vintage Glam | Steampunk Open Day geneem.Johan Froneman van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.John van Schalkwyk van Johannesurg het die kunstige foto geneem.Karin Cronjé van Andorra het die oulike foto tydens die jarlikse Andoflora-blommefeees geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi natuurfoto geneem.Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo.Lizette Kuhn van Sasolburg het die mooi landskap foto geneem.Louise van der Merwe van Vaalpark het die mooi foto in Potchefstroom geneem.Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei-natuurreservaat geneem.Ria Viljoen van Garsfontein het die mooi foto geneem.Mattithyah van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.Michelle Hart van Sasolburg het die treffende foto geneem.Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die mooi foto geneem.Rozan Koen (Prime Photography) van Vaaloewer het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 081 284 3227.Vandachka Gouws van Vereeniging het die kunstige monochroom foto geneem. Kontak Veejays Lens gerus by 072 0895 906.Yolandi Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.Yvonne de Koker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Albertus neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.Bennie Henning van Germiston het die mooi sonsondergang foto in New Redruth geneem.Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Johor, Maleisië het die mooi foto in Desaru geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n bontkwikkie geneem.Chantell Strydom (Stydom Photography) van Vredefort het die kunstige foto geneem. Kontak haar gerus by 063 820 7663.Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die besondere foto tydens hul huidige vakansie geneem.Karin Cronjé van Andorra het die pragtige foto in Sant Carles de la Ràpita, Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto op hul plaas net buitekant Brandfort geneem.Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi natuurfoto geneem.Christell Fouche van Drie Riviere-Oos het die besondere foto tydens vakansie in McDougall Baai geneem.Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto van ‘n kanarie geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za