BusinessLifestyleNewsNews

Gold Exchange: Kry die beste prys vir jou ou goue of ander waardevolle artikels

Praat met Clarissa of Robin by 073 555 3706 vir meer inligting

 

Het jy enige van die volgende wat jy nie meer gebruik of wil hê nie:

Juweliersware ( al is dit gebreek), egte goud of silwer ringe, oorbelle, armbande, halssnoere, mansjetknope, borsspelde, ontwerperhorlosies, oorlogsmedaljes, ou SA munte en Krugerrande?

Robin en Clarissa van Gold Exchange in Vanderbijlpark sal dit teen die beste prys by jou koop. Jy kry jou kontant onmiddellik!

Hulle koop ook skootrekenaars, slimfone en kameras wat in ‘n goeie werkende toestand is, sowel as enige ander waardevolle goedere wat jy te koop het.
Hulle koop ook hoëgehalte gereedskap.
24 uur diens in die Vaaldriehoek.

Besoek Gold Exchange by Winkel 11, Stephen Le Rouxstraat, Vanderbijlpark, of hulle kan ook na jou huis toe kom.
Praat gerus met Robin en Clarissa by 073 555 3706.

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button