LifestyleLocal LifestyleNews

Ons pragtige Vaaldam vanoggend

Dankie aan Mariaan Coetzee vir dié mooi foto's!

 

As ‘n mens na dié foto’s kyk, kan enigiemand verstaan waarom ons Vaaldriehoekse inwoners so lief vir die gebied is. Baie dankie aan Mariaan Coetzee dat sy haar mooi foto’s met Vaalweekblad gedeel het. Dit is vanoggend, 4 Januarie 2022, by die Vaaldam geneem.

Foto: Mariaan Coetzee

 

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button