Local newsNewsNews

Donderdag maar dis mooi foto’s vir ‘n Dinsdag

Die fotograwe het weer vandag 'n puik versameling opgedis!

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel.  Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die enigste vereiste is dat die foto’s skerp en duidelik moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na elsje.vermeulen@media24.com – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het word gekies om in die koerant te verskyn. Die 87ste fotoblad verskyn die week in Vaalweekblad/Ster.

 
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige monochroom foto geneem.
Conraad Scheepers van Vanderbijlpark het die kunstige sonsondergang foto gneem.
 
 
Lounette Linde (oud-Valie) van Pelindaba het die mooi foto geneem.
Karen Pretorius van Vanderbijlpark (Karen Pretorius Photography) het die treffende foto geneem.
Ria Pieterse van Vereeniging het die pragtige wolkformasie met sonsondergang vasgevang.
Albertus Kriel van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem. Belangstellendes kan hom kontak by 083 469 3942.
Trudie Myburgh van Meyerton het die pragtige foto by Vaaldam geneem.
Adrie Stuart. van Meyertonpark het die mooi foto geneem.
Alida Jansen Van Vuuren van Risiville, Vereeniging, het die pragtige foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi natuurfoto geneem.
Bennie Henning van Germiston het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die pragtige foto op Riversong-plaas geneem.
Carla Jooste (Kaktus Fotografie) van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Christell Fouché van Drie Riviere-Oos het die mooi foto in Calvinia geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Delia-anne Koen Vereeniging het die mooi foto geneem.
Deoné de Ponselle van Meyerton het die mooi foto geneem.
Dricky Gouws van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem. Dricky (Dricky’s Pix) neem professioneel foto’s en belangstellendes kan haar kontak by 071 771 9736.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van die “rigting-aanwysertjie” geneem.
George Stevens het die pragtige foto geneem. George en sy vrou Fransie was jarelange inwoners van Vereeniging, maar woon nou in Garsfontein.
Gerald Gower van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Ina du Plessis van Pretoria het die pragtige foto in Dinokeng geneem.
Hennie Coetsee van Meyerton het die pragtige foto geneem. Hennie neem professioneel foto’s en belangstellendes kan hom kontak by 082 928 4676 of besoek HJ Click Photography op Facebook.
Jacques van der Linden (Crazy J Photography – 071 540 9669) van Meyerton het die mooi foto geneem.
Jessè Pienaar van Meyerton het die mooi foto geneem.
Johan Froneman van Vanderbijlpark het die treffende foto geneem. Besoek gerus sy Facebookblad BlueSSkye Photography.
John Grainger van Komatipoort het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Johan Prinsloo van Sasolburg het die mooi foto geneem.
John van Schalkwyk van Johannesburg het die kunstige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Spanje geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karien Kruger van Sasolburg het die mooi foto in die Wes-Kaap geneem.
“Trichonephila Clavata” – Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Kate Whittam from Vanderbijlpark captured this beautiful photo.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lenie Blignaut van Springcol, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerissa Pretorius van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lizette Kuhn van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Ludiene Robinson van Duncanville, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Madelein Steynvaart van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Madellein Groenewald van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marie Bingham van Vereeniging het die mooi foto by Thornybush geneem.
Marié Kroeger van Henley on Klip het die mooi foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto geneem.
Matt van der Merwe van die Kaap het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography) van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die besondere foto geneem.
Nicoline Grobler van Vaal Marina het die mooi foto in Langebaan geneem.
Neels Mostert van Vanderbijlpark het die mooi landskap foto geneem.
Peet Schabort van Deneysville het die mooi foto geneem.
Org Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto by in die Kangogrotte geneem.
Pieter Blignaut van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Rickus Strydom (oud-Valie) wat nou in San Jose, California in die VSA woon, het die pragtige foto geneem. Besoek Rickus Stydom Photography se Facebookblad.
Roelie de Bruyn van Meyerton het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi sonsondergang foto geneem.
Sue-Mari Heyns het die pragtige foto op hul plaas Schuilhoek in Excelsior, Vrystaat, geneem.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Yvonne de Kooker, ‘n professionele fotograaf van Bloemfontein, het die pragtige foto geneem.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button