Local newsNews

Ooggetuies van botsing gesoek

Enigiemand wat die botsing sien plaasvind het, word vriendelik versoek om 072 840 9364 te kontak

Me. Elma Badenhorst van Vereeniging was op 18 Oktober verlede jaar omstreeks 07:30 die oggend in ‘n botsing by die verkeerskruising tussen Houtkopweg en Van Riebeeckstraat betrokke. Dit is die robotkruising by die ou swembad. Elma is op soek na enige ooggetuies wat die ongeluk gesien gebeur het. Enigiemand met inligting kan haar by 072 840 9364 kontak.

 

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button