Local newsNewsNews
KYK: Aandreeks lewer kookwater rugby
Red Door Properties en Discovery se o.9-aandreeks wat van 13 tot 16 Maart by die Laerskool Risiville plaasgevind het, het verlede week kaalvoetrugby vanuit die boonste rakke opgelewer.
MIDVAAL. – Nege laerskole, insluitend die gasheerskool, Laerskool Risville, sowel as Laerskool Vaalpark, Laerskool Midvaal, Laerskool Vryheidsmonument, Laerskool Eligwa, Laerskool Republiek, Laerskool Dr. Havenga, Laerskool D.F. Malherbe en die Laer Volkskool Heidelberg het aan die toernooi deelgeneem.
Daar was ook groot pret tydens die mini-rugby-wedstryde wat Donderdag, 16 Maart plaasgevind het.
Die toernooi het as finale afronding vir die komende rugbyseisoen gedien.




At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
