Local newsNewsNews

Waterlek in Drie Riviere al 5 weke gelede aangemeld!

'n Inwoner van Drie Riviere is bekommerd oor die skade aan haar eiendom weens 'n waterlek wat tot groot frustrasie lei.

“Dit is presies nou 5 weke gelede vandat ek die eerste keer die waterlek aangemeld het, en kyk hoe lyk dit steeds,” sê Ronel du Toit van Hazelstraat 14, Drie Riviere.

Sy sê sy het die probleem is al telkemale aangemeld, maar tot op hede het sy nog geen terugvoer ontvang nie. Sy het ook al met die wyk se raadslid kontak gemaak en gehoop dat daarvan iets sal kom, maar nee, die waterlek is steeds daar.

Ronel is moedeloos het hoop dat iemand wat die foto’s sien en nou bewus is van die situasie, haar sal kan help of raad gee.

Dit is die probleem waarmee sy sit!

 

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button