Local newsNewsNews

Uit my pen – die week in Vaalweekblad

Vaalweekblad is weer 29 Maart te koop. Hier is wat jul te wagte kan wees.

Daar is die week iets van alles uit my pen in die Vaalweekblad.

Ons kyk terug op Mev. Alida De Greef (93)se kleurryke lewe na haar onlangse afsterwe.

Dan is daar ook goeie nuus. Dit gaan baie goed met Handré, aka Vinkie Read amper ‘n jaar na die motorongeluk waarin hy saam met sy gesin betrokke was.

Ons kuier by berader en sielkundige, Dr. Saneth Dreyer en hoor by Felicia Snyman Du Toit wat was haar inspirasie vir haar twee nuwe kinderboeke.

In my rubriek, Ek sê maar net wonder ek hoekom mense so lief daarvoor is om joernaliste te haat en hoekom party dink ons het magiese kragte om goete te kan regtoor?

Dan is daar natuurlik ook nog die blokraai en vele ander nuus oor sport ensovoorts en dies meer.

Lekker lees.

Groetnis van huis tot huis.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button