BusinessLocal newsNews
Toets jouself…. ken jy dié 6 besighede in die Vaal?
Dié ses sakeondernemings is almal lede van die Golden Triangle Chamber of Commerce. Kyk of jy kan sien wie is wie?

Die Vaaldriehoek se ekonomiese wiele bly aan die rol danksy plaaslike nywerhede en sakeondernemings wat vernuftige planne maak om vorentoe te gaan. In die proses gee hulle werk aan duisende inwoners van die gebied. Local is lekker… kom ons ondersteun plaaslike sakeondernemings!
Kyk of jy hierdie lede van die Golden Triangle Chamber of Commerce in die advertensies hier onder kan herken?
- ‘n Reisagentskap wat pakkette aanbied as jy die Rugby Wêreldbeker se kwartfinale in Frankryk wil gaan kyk.
- Jy sal hierdie ekspert finansiële adviseurs in 20 Prime Business Park, Rabiestraat, Vanderbijlpark kry.
- ‘n Prokureursfirma wat in 1964 gestig is, met takke in Vanderbijlpark, Vereeniging en Mosselbaai.
- Kontak hierdie glasherstel-besigheid in Piet Retiefboulevard, VDBP, of in Assegaistraat, Drie Riviere as jou kar se voorruit of ‘n ruit by jou huis vervang moet word.
- Jy kan dié ouens op die hoek van Helena Lochner- en Boswellstraat, Vanderbijlpark, besoek as jy bv. nuwe bande, wielsporing, skokbrekers of ‘n nuwe karbattery nodig het.
- Hierdie kundiges kan video’s met hommeltuie neem, hulle doen klank en beligting by funksies en kan jou bystaan om ‘n spesiale geleentheid te “livestream“.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
