Local newsNewsNews

Kom loer en ‘toer’ saam met fotograwe

Loer gerus na die week se pragtige foto versameling wat deur amateur- en professionele fotograwe moontlik gemaak is.

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 150 sal in die week se Vaalweekblad verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.
Magrietha Marx het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige landskap foto geneem.
Madeleine van Biljon van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Marietjie Breitenbacht van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Marietjie Joubert van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die besondere foto geneem.
Monica Warren (oud-Valie) van Richardsbaai het die mooi foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Natus Ferreira van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Pierre Lombard van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Nora Buys van Strand in die Wes-Kaap het die mooi foto geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Rika Denton (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.
Ronel Slabbert van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Santie Marx van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Sarie Liebenberg van Vaalpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this lovely image.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto in die Buffelsdrift Natuurreservaat geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging, het die mooi foto geneem.
Trudie Myburgh van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvette Hewitt van George het die pragtige natuurfoto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die pragtige foto geneem.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die pragtige foto tydens besoek aan Frankryk geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige natuurfoto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Angelique Botes van Vanderbijlpark het die mooi foto by die Pretoria Dieretuin geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die besondere landskap foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs, a Grade 12 pupil of Sasolburg High School captured this beautiful photo.
Chris Swart van Kleinmond het die mooi foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Corné Bierman van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto geneem.
Elize de Klerk van Volksrust, Mpumalanga, het die mooi foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Eugenie Coetzer van Vanderbijlpark het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Franco De Meyer van Vanderbjilpark het die kunstige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto van ‘n uil in vlug geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het ook ‘n pragtige foto van ‘n uil in vlug geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto by die Nan Hua Temple in Bronkhorstspruit geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
“Time in yellow” – Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kunstige foto geneem.
Antoinette Smith van Meyerton het die kunstige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die mooi foto by Fort Klapperkop geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.
June Bartlett van George het die pragtige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Jorina Raath van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto onlangs in Suid-Afrika geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die mooi foto geneem.
Karlo-Lander de Lange van Pretoria het die kunstige foto in Marlothpark geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die mooi foto geneem.
Lorraine Jooste van Parys het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto in die Rietvlei Natuurreservaat geneem.
Lyn Csongradi van Arconpark, Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button