BusinessLocal newsNews
Geblokte dreine? Moenie sukkel nie. Bel vir Bertus!
Bewaar sy nommer: 061 461 7900.
Besighede of huiseienaars wat sukkel met verstopte dreine kan gerus vir Bertus du Toit van Center Flow Drain Services kontak. Hy werk in die hele Vaaldriehoek.
Hy het al die nodige gereedskap om enige drein oop te maak.
Bewaar sy nommer: 061 461 7900.
Hy doen ook alle ander loodgieterswerk in en om die Vaaldriehoek.


BEL VIR BERTUS BY 061 461 7900 AS JY ‘N SUPERMAN NODIG HET OM JOU DREINE OOP TE MAAK!
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
