Local newsNewsNews

Champions hou winterfees

VEREENIGING. – Champions Locksmiths and Gunshop het verlede  Saterdag met sy Winterfees sy nuwe perseel en skietbaan in 4 Golf Road aan die gemeenskap bekendgestel. Die skietbaan huisves ‘n ITA nasionaal geakrediteerde skietklub waar mense hul sportskutstatus kan verwerf. Die besigheid is in 1953 as Champions Cycles begin en later uitgebrei soos wat ons dit …

VEREENIGING. – Champions Locksmiths and Gunshop het verlede  Saterdag met sy Winterfees sy nuwe perseel en skietbaan in 4 Golf Road aan die gemeenskap bekendgestel.
Die skietbaan huisves ‘n ITA nasionaal geakrediteerde skietklub waar mense hul sportskutstatus kan verwerf.
Die besigheid is in 1953 as Champions Cycles begin en later uitgebrei soos wat ons dit vandag ken. Sewentig jaar later.

Die dag was ook propvol opwinding met kostalletjies, buite-uitsaaieenhede, uitstallers en springkastele vir die jongspan

. Daar was ook verskeie spesiale aanbiedinge en afslag op produkte en selfs ‘n wapen of twee wat met gelukkige trekkings weggegee is.

Oud en jonk kon ook die skietbaan uittoets.

‘n Feestelike atmosfeer het by Champions Locksmiths and Gunshop tydens sy winterfees geheers. Foto’s: Ettienne van Rensburg

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button