BusinessLocal newsNews
Bestel betyds – Boer Piet kom weer Vaal toe!
Lekker vars vrugte is beskikbaar - spring gou en maak gebruik van die aanbod

20 Junie 2023 – Boer Piet laat weet hy kom lewer komende naweek weer af in die Vaaldriehoek:
Hallo almal,
Ons is die naweek weer aan die gang met ons gewilde vrugte combos:
7kg Lemoene
5kg Naartjies
3kg Avos
Alles vir R150.00
As jy nie n sitrus liefhebber is doen ons 2 – 3kg sakkies avos vir R150.00
Dan gevriesde bloubessies
R55 per kg
Koop 4 en meer en betaal R50 per kg.
Vars aarbeie R65 per kg
Koop 2 kg bloubessies en 2 kg aarbeie en kry n sakkie naartjies gratis!!
Opskud die bestellings vir aarbeie en bloubessies sluit Donderdag.
Aflewering sal die naweek wees.
Comment jou naam nr of whatsapp my.
Piet Erasmus
072 588 4850


At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
