Local newsNewsNews

Ai Coach Benny….

Vandag het die Vaal een van ons sagte reuse verloor.

VANDERBIJLPARK- Baie hartseer nuus.

Die Vaal se geliefde swemafrigter, Benny Janssen is vanoggend oorlede.

Ons innigste simpatie aan sy vrou Gerda, sy familie en vriende en al sy jong swemmers.

Meer inligting in Vaalweekblad hierdie Vrydag.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button