BusinessLocal newsNews
Verstopte dreine? Roep Bertus se hulp in!
Kontak Bertus van Centre Flow Drain Services by 061 461 7900 as jy probleme met geblokte dreine het

Besighede of huiseienaars wat sukkel met verstopte dreine kan gerus vir Bertus du Toit van Center Flow Drain Services kontak. Hy werk in die hele Vaaldriehoek.
Hy het al die nodige gereedskap om enige drein oop te maak.
Bewaar sy nommer: 061 461 7900.
Hy doen ook alle ander loodgieterswerk in en om die Vaaldriehoek.

Bertus du Toit

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
