Local newsNewsNews

‘n Goeie foto moet kykwaarde bied

'n Goeie foto moet darem kykwaarde bied en die eerste stap om dit te vermag, is dat die foto mooi skerp in fokus moet wees (tensy uiters kunstig aangebied).

Vaalweekblad gee fotograwe (amateur en professioneel) die geleentheid om van hul foto’s op die blad te deel. Van die fotograwe gebruik hul selfone vir dié stokperdjie.

Die vereiste is egter dat die foto’s in fokus en goed belig moet wees sodat dit mooi op die fotoblad vertoon.

Van die treffendste en geskikste foto’s vir “print media” wat gedurende die vorige week op die web verskyn het, word gekies om in die koerant te verskyn.  Fotoblad 153 sal in die week se Vaalweekblad/Ster verskyn.
As jy dalk ‘n mooi foto of twee het om te deel, deel dit gerus op die Facebookblad Elsje’s Choice on Photos of epos dit na Elsje@mooivaal.co.za – en as jy met jou selfoon ‘n foto wil aanstuur, whatsapp dit na 083 417 1059 met jou naam en van en van watter dorp jy is – nie meer as 5 foto’s op ‘n slag nie asb.

Jaco de Beer van Pretoria het die treffende foto geneem.

Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Belangstellendes kan sy Facebook: Hendrik Grobbelaar Photography besoek of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kunstige foto geneem.
Jan Putter van Vaalpark het die mooi foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Johan Kok van Vereeniging het die pragtige foto laatmiddag geneem.
John Grainger van Komatiepoort het die pragtige foto geneem.
Jorina Raath van Pretoria het die kunstige natuurfoto geneem.
June Bartlett van George het die skattige foto geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto tydens die vorige winter in geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen van Pretoria het die pragtige foto in die Pilansberg-natuurreservaat geneem.
Karlo-Lander de Lange van Pretoria het die mooi foto by Marlothpark geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lindie Woods (oud-Valie) wat nou in Bangor, Noord-Ierland woon, het die pragtige foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van die Kaap het die mooi landskap foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die pragtige foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Marna Nel wat voorheen in Sasolburg gebly het, maar nou in Napier, Nieu-Seeland woon, het die mooi foto in Greenmeadows geneem.
Maryna Venter (oud-Valie) wat nou in Montagu in die Weskaap woon, het die pragtige foto geneem.
Maureen Cloete van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens besoek aan Australië geneem.
Michelle Hart (Michelle Hart Photography – 074 579 2200) van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Michellee Eksteen van Sasolburg het die mooi monochroom foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die pragtige foto geneem.
Nelmari van Heerden van Drie Riviere, Vereeniging het die kunstige foto geneem.
“Winter in die Boland” – Nicola Telle van Villiersdorp in die Weskaap het die mooi foto geneem.
Pierre Lombard van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto by die Parys Lugskou geneem.
Ronel Slabbert van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Rika Denton (oud-Valie) van Ellisras het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Cape Town captured this lovely image.
Sarina Small van Meyerton het die pragtige foto net buitekant Meyerton geneem.
Susan Erasmus het die treffende sonsopkoms foto by Teen Die Meer geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto by die EcoPark in Vaalpark geneem.
Tanya Barnard van Vanderbijlpark het die pragtige foto met vakansie in Amanzimtoti geneem.
Tia-Maria Fourie van Vereeniging het ‘n kunstige spiëelbeeld-verwerking gedoen.
Veronica Oosthuizen van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Yvette Hewitt van George het die kunstige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die kunstige natuurfoto geneem.
“Celeste” – Albertus Kriel van Vereeniging het die pragtige portret foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
Alicha de Beer (Love in a lens photography) van Parys het die mooi foto geneem. Kontak haar gerus by 067 757 1346.
Amanda Vermeulen (oud-Valie) van Kempton Park het die mooi weerkaatsting foto in Knysna geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die besondere foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Angelique Botes van Vanderbijlpark het die mooi foto by die Pretoria Dieretuin geneem.
Anne Marie Ehlers van Meyerton het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging (J&A Photography) het die mooi foto geneem.
Annetjie Smith van Vaaloewer het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Carla Sharp van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Chanté Pretorius van die Bosveld het die mooi natuurfoto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Chamoné Botha van Vanderbijlpark het die besondere foto geneem.
Christa Heymans van Vanderbijlpark het die mooi foto tydens besoek aan die Bosveld geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto by die Aalwynplaas geneem.
Edwin Haasbroek van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto van ‘n Burcell’s Coucal by Marievale geneem.
Elize de Klerk van Volksrust, Mpumalanga, het die pragtige foto geneem.
Ellen Dreyer van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto in uMhlanga geneem.
Fiona Campbell from Pretoria captured this lovely image.
Estelle Kapp van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Franco De Meyer van Vanderbjilpark het die vurige foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto by die Rietvlei-natuurreservaat geneem.
George Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die pragtige foto geneem.
Gerald Gower van Sasolburg het die treffende foto geneem.
Gerda Fouché van Vereeniging het die pragtige silhouette foto geneem.
Gerrit Cloete van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Pretoria, het die mooi foto geneem.
André Schoonbee van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die kunstige foto geneem.
“Can you see me?” – Christo Meintjes van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Nico Venter (oud-Valie) wat nou in Montagu in die Weskaap woon het die pragtige foto geneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Back to top button