Local newsNews
Kyk die foto’s: Natuur se skouspelagtige vertoning voor Bok-wedstryd!
'n Storm broei in die Vaaldriehoek... en in Frankryk.....
Fotograaf June Harmse het vroeër vanaand (28 Oktober 2023) die foto’s (hier onder) in die Vaaldriehoek geneem.
Pragtig né!
Baie Vaaldriehoekse inwoners gaan vanaand soos die res van die land se rugbyliefhebbers voor die kassie vasgenael wees vir die Rugby Wêreldbeker Finaal.
Baie voorspoed Bokke!





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
