Local newsNews

Ons Weet Wat Ons Weet: Wie is die snaakste in jou huis?

Almal weet dis goed en lekker om te lag, maar wie is die snaakste in jou familie? Gerda Bruinette het by Laerskool Eligwa se juniors gaan hoor wat hulle dink.

Alexa Visser My pa. Hy steek goed weg, soos ons tablets en speletjies, en hy kielie ons.

Alexa Visser

Damon van den Berg Ek is die snaakste, want as ek my pappa hulle van my jokes sê dan lag hul baie hard.

Damon van der Berg

Monré Visser My oudste niggie want sy is maar net snaaks. Sy is al 12.

Monré Visser

Owen Plaatjies My pa. Ons speel games en as ek hom skiet, dan gil hy en hy maak partykeer jokes.

Owen Plaatjies

Zihané Meyer My maatjie Leandi want sy kan heeltyd funny jokes maak. Ons bly in dieselfde kompleks maar is nie in dieselfde skool nie.

Zihane Meyer

Kaylee Kotze My pa. Laas keer toe my sussie ‘n papier gemaak het, het hy gesê hy het dit weggegooi en toe gaan huil sy by my ma, maar eintlik was die papier in die kar.

Kaylee Kotze

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button