NewsSponsored

Dokterpraktyk vier 40 jaar van seën

"Dit is ‘n voorreg om die gemeenskap van Vaalpark en omgewing reeds vier dekades te kan dien," sê die dokters verbonde aan die praktyk, Dr. A. van der Walt en Vennote.

 

Dr. A. van der Walt en Vennote (Dr. Vermaak, Dr. Fourie, Dr. Esterhuyse en Dr. Drijepondt) se praktyk is vanjaar 40 jaar oud. “Ons is dankbaar vir 40 jaar se seën en sukses. Dit is ‘n voorreg om die gemeenskap van Vaalpark en omgewing te dien.”

Dr. Anton van der Walt, wat die praktyk in Maart 1985 gestig het.
Die personeellede is voor, van links: Patricia O’Reilly, Creche Haarmeyer, Magda Swart en Stephany du Plessis. Agter van links is Annamarie van der Nest, Diane Holtzhausen, Elna Marshall, Yolandi Nagel en Petro Terblanche.
Die praktyk se dokters is (voor, van links): Dr. Germaine Drijepondt en dr. Anton van der Walt, en agter, van links: dr. Albertus Esterhuyse, dr. Jacques Fourie en dr. Leon Vermaak.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button