
VANDERBIJLPARK– Op 5 April was daar vroegoggend ‘n gedruis by die Rebounce Fitness Studio.
Dit was tyd vir hul jaarlikse Paasfees vieringe. Die versierings was pragtig en die wortelkoek kolwyntjies ‘n treffer.

Maar voordat die koek geëet kon word, moes almal eers hul soetigheid verdien met ‘n 30 minute dans en springsessie op die rebouncers.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
