News

Oud en jonk het Reënboogland en Kiddies Paradise se sportdag geniet!

Selfs die koel, bewolkte weer kon die kleinspan én ouers se geesdrif nie demp nie

VANDERBIJLPARK. – Kleingoed van Reënboogland Kleuterskool en Kiddies Paradise, sowel as hul ouers en grootouers, kon hulle vroeër die maand gate uit geniet by die skole se jaarlikse sportdag, wat op die Laerskool DF Malherbe se sportterrein gehou is. Fikse pappas het ook ‘n geleentheid gekry om kragte te meet in die wedlope vir volwassenes.

Ondanks die koel, bewolke weer, het ‘n groot getal kleingoed aan Reënboogland en Kiddies Paradise se prettige sportbyeenkoms deelgeneem.

Pret tydens Reënboogland Kleuterskool en Kiddies Paradise se sportdag

Selfs die pappas het ‘n kans gekry om mekaar op die atletiekbaan aan te durf!
Een van die wennertjies staan trots op die podium.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Retha Fitchat

Retha Fitchat is an experienced part time journalist for Vaalweekblad. WhatsApp: 083 246 0523
Back to top button