NewsNews

Dit was ‘n stertswaai lekker middag

'n Fotobeeld van Saterdag se Wag & Walk dag in Meyerton ten bate van 50 Shades of Spay.

MEYERTON – 50 Shades of Spay se Walk & Wag dag wat verlede Saterdag gehou is, was ‘n groot sukses.

Gerda van Loggerenberg met haar twee rescues Biscuit en Mickey Muis op haar skoot. Biscuit wou nie vir die kamera kyk nie. Foto’s: Gerda Bruinette

Honde van alles groottes het opgedaag met hul mens-ouers op tou om aan die groot hondepretstap deel te neem.

Vooraf het die meeste honde dit rustig gevat en hul asems gespaar vir die lang staptog. Oral was daar water beskikbaar vir die honde.

Tjoppie die worshond saam met die Huskies Dina en Nonna en hul mens-ma

Om die eerste berig oor die Walk & Wag dag te lees klik op die skakel. Hier volg die foto’s wat in die Vaalweekblad van 6 Maart verskyn.

Die vyf maande oue Luna ontspan op haar mens-ma se skoot, terwyl haar sussie, Sadie, die jong Rottweiler toekyk.

 

 

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Back to top button