News

Begrafnisreëlings vir geliefde Gerbrandt en Ma bekend

VANDERBIJLPARK. – Gerbrandt Ferreira en sy ma Magda wat die naweek tragies hul lewens in ‘n gru motorongeluk verloor het, sal op Vrydag 3 Mei in Koster vanuit die NG Kerk Koster begrawe word. ‘n Roudiens word eerskomende Vrydag (26 April) om 13:30 by die HS Driehoek waar Gerbrandt skoolgehou het gehou.  – Hou Vaalweekblad …

VANDERBIJLPARK. – Gerbrandt Ferreira en sy ma Magda wat die naweek tragies hul lewens in ‘n gru motorongeluk verloor het, sal op Vrydag 3 Mei in Koster vanuit die NG Kerk Koster begrawe word.

‘n Roudiens word eerskomende Vrydag (26 April) om 13:30 by die HS Driehoek waar Gerbrandt skoolgehou het gehou.  – Hou Vaalweekblad se gedrukte koerant dop vir die volledige berig. Vaalweekblad verskyn op Vrydag 26 April op die winkelrakke 

 
Back to top button