NewsSportSport

NWU Vaal draai vas teen Crusaders

Die Premier-hokkieliga is goed op dreef

VANDERBIJLPARK. – Die NWU Vaal se eerste hokkiespan het die afgelope Sondag op die Isak Steyl-stadion harde bene gekou.

Die Eagles het met  3-0 teen die Crusaders in die Premierliga vasgeval, maar die wedstryd was glad nie so eensydig soos wat die telbord voorgee nie.

Die studente het met tye puik hokkie gespeel en slegs ‘n gebrek aan afronding het gesorg dat hulle nie ‘n doel kon aanteken nie.

Kayla Havenga en Leane Meyer van NWU Vaal sak toe op ‘n Crusaders-speler. Foto’s: Ettienne van Rensburg
Biance Erwe en Chana-Dee Gibson sit ‘n aanvaller van die Crusaders agterna.
Telanie le Roux van die NWU Vaal Eagles prbeer verby ‘n verdediger te kom.
Leane Meyer wys haar stokvaardighede.
Biance Erwe maak gereed om ‘n teenstander te keer.
Ione Blignaut en ‘n teenstander ding om besit mee.
Leane Meyer probeer haar bes om besit te bemeester.
Chana-Dee Gibson maak gereed om die bal aan te gee.
Kayla Havenga in aksie

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Back to top button