
MEYERTON. – Die tweede rugbyspan van die Laerskool Emfulenipark van Vanderbijlpark het verlede week op die HS Dr. Malan se velde sy seisoen op ‘n hoogtepunt afgesluit toe hy as die Sedibeng-kampioen gekroon is.
Die span het puik rugby in die eindstryd gespeel en al die bloedsweet en inspanning van die seisoen het uiteindelik rugby afgewerp.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!
Stay in the know. Download the Caxton Local News Network App here.