NewsSport

Noordskool se krieketmanne kook

Ontluikende krieket-sterre wys hul staal

SASOLBURG. – Toe daar krieket-talente uitgedeel is, het Timmy Gerber en Jeandré de Bruyn van Noordskool waarskynlik voor in die ry gestaan.
Timmy het onlangs teen Lumiére met skitterende boulsyfers gespog toe hy 5/7 in 4 beurte platgetrek het.
Jeandré kook vanjaar met die kolf en het onlangs teen die Laerskool AJ Jacobs 153 nie uit nie van slegs 53 aflewerings gemoker.
Hy het ook vroeër die seisoen 97 lopies teen Lumiére aangeteken.
At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Ettienne van Rensburg

Ettienne van Rensburg is an acclaimed journalist with a legacy of award winning work. He is the Editor of Ster South and Sports Editor of Vaalweekblad. Email: ettienne@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button