News

Gewapende rooftog by River Square

Skote het glo vanoggend by River Square-winkelsentrum geklap.

VEREENIGING. – Lede van die publiek word gevra om Ingang 1 van die River Square-winkelsentrum te vermy.

Dit volg ná ‘n gewapende rooftog vroeër vanoggend.

Die polisie, veiligheidsbeamptes en paramedici is tans op die toneel.

*Hierdie is ‘n ontwikkelende storie. Vaalweekblad sal later meer breedvoerig berig indien ons meer inligting ontvang.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button