News

Lekkergoedman van Vereeniging glo ontvoer

Skote het Donderdagoggend deur Vereeniging se middestad weergalm.

VEREENIGING. – Skote het Donderdagoggend by die Mimosa Sweets-lekkergoedwinkel in Smutslaan in Vereeniging geklap.

Ooggetuies op die toneel sê die eienaar van die winkel, Irfaan Dadabhay, is ontvoer.

Iemand is glo in die been geskiet.

Mense word gevra om die gebied te vermy.

Vaalweekblad het navrae aan die polisie gestuur.

*Hierdie is ‘n ontwikkelende storie. Vaalweekblad sal die berig opvolg sodra ons meer inligting ontvang.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button