VEREENIGING. – Die eerste rugbyspan van Vereeniging Rugbyklub is die Valke-klubkampioen nadat hy vanmiddag in Kempton Park vir Brakpan op die Barnard-stadion met 41-40 in die eindstryd geklop het.
Brakpan het in die doodsnikke van die kragmeting in die linkerhoek gaan druk, maar die moeilike doelskop was windskeef wat die naelskraapse sege aan VRK besorg het.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
