News

Helikopters land op R59 na skietery tussen verdagtes en die polisie

Skote het op die R59-snelweg geklap.

DALESIDE. – Verkeer vloei stadig op die R59 naby die Engen Blokhuis-vulstasie waar polisiebeamptes en verdagtes vroeër op mekaar geskiet het.

Vaalweekblad verneem van die verdagtes is noodlottig gewond.

Die polisie, die forensiese eenheid, nooddienste en verkeersbeamptes is op die toneel.

*Hierdie is ‘n ontwikkelende storie. Vaalweekblad sal later meer breedvoerig berig indien ons meer inligting het.

Die polisie op die toneel waar ‘n verdagte geskiet is naby die 59 Engen Blokhuis-vulstasie langs die R59. Foto: Christiaan Cloete
Omstanders op die toneel waar die polisie en verdagtes helder oor dag op mekaar geskiet het. Foto: Christiaan Cloete

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button