News
Oud-speaker Woensdag onder die mes
Die oud-speaker van die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit word Woensdag geopereer.
MIDVAAL. – Freddie Peters, voormalige speaker van die Midvaal Plaaslike Munisipaliteit en bekende inwoner van Midvaal, gaan Woensdag 6 November in vir ‘n ernstige operasie aan sy hartslagaar.
Vaalweekblad dra hom en sy vrou, Lysette, in ons gebede op en wens hom voorspoed en ‘n spoedige herstel toe.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
