News
Hoekies-klas van 2024 in skoolklere vir laaste keer
En in 'n oogwink is jou skoolloopbaan verby
VANDERBIJLPARK. – Dit is ‘n bittersoet dag gewees toe die Hoekies se matrieks van 2024 op 19 November vir die laaste keer in skooldrag eksamen geskryf het.
Die groep het die afgelope vyf jaar baie sakke sout opgeeet en baie pret en plesier beleef. Hulle word alles van die beste toegewens. 
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
