News

Food Drive help om kos vir diere in te samel

VaalPets se se Food Drive was ‘n groot sukses!

VANDERBIJLPARK – VaalPets, ‘n diereskuiling op die Mantevrede-kleinhoewes, het in Novembermaand ‘n Food Drive gehou waartydens kos vir diere van die skuiling ingesamel is.

As deel van dié vedltog het Vaalpets ook kos in vir twee ander plaaslike diereskuilings – Hermes Haven en die Purrpaws For Life-reddingsentrum ingesamel.

Francois Germishuizen met die hondekos wat deur Vaal Honda en Mitsubishi geskenk is.

Danksy die insameling kon al drie die skuilings baie hondekos en ander behoeftes insamel.

Vaalpets het in ‘n verklaring individue en ondernemings wat met die Food Drive gehelp het bedank.

Dit sluit in Vaal Honda en Mitsubishi, Willard Batteries Vereeniging, Dixon Batteries, Auto Works Vaal en Strictly Come Cofee.

Vaalpets het ook vir Hot Pot Paints bedank waar lede van die publiek skenkings kon alfaai.

Lindie van Rooyen van Purrpaws For Life met die kos wat aan die skuiling geskenk is.
Danielle van Rooyen van Vaalpets met die hondekos wat aan die skuiling geskenk
is.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button