Local newsNews

Hoe goed is jou kennis van voëls?

Alle voëlentoesiaste word uitgenooi om by die Vaal Voëlklub aan te sluit. Die eerste byeenkoms is 13 Januarie.

VANDERBIJLPARK – Die Vaal Voëlklub se amptelike aktiwiteite skop af op 13 Januarie met hul eerste byeenkoms vir die jaar.

Belangstellendes is welkom om die aand by te woon. Die verrigtinge begin om 19:00 met ‘n kort algemene jaarvergadering.

Daarna begin die pret. Hennie Storm, ‘n entoesiastiese voëlfotograaf gaan  ‘n voëlvasvra aanbied.

Toegang is gratis. Die byeenkoms vind plaas in die Palms Aftreeoord se saal, 11 Vaal Drive, Vanderbijlpark.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Gerda Bruinette

Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button