News
7 A’s vir dié vyf dokkies
Hierdie Dokkies het altesaam 35 onderskeidings tussen die vyf van hulle ingeoes.

MEYERTON – Die Hoërskool Dr. Malan spog met vyf toppresteerders wat almal sewe onderskeidings in 2024 se Nasionale Senior Sertifikaateksamen behaal het.
Hulle is Bianche Havemann, Cyanda Bekker, Lea Bressler, Luché Swanepoel en Simone Jordaan.
*Bianche, 2024 se hoofmeisie, het ‘n gemiddeld van 90% gehandhaaf.





At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
