News

Vaalpark se Kian ‘n dubbele kampioen

Op die ouderdom van 12 is hy reeds ‘n dubbele provinsiale kampioen!

VAALPARK – Kian Marx van Vaalpark Primêre Skool het op 18 en 19 Januarie aan die gekombineerde Tydtoets- en Padkampioenskappe van Gauteng-, Vrystaat- en Noordwes by Lindequesdrif deelgeneem.

Hy het nie net ‘n eerste plek in die individuele tydren vir seuns o13 behaal nie, maar ook die padfietskampioenskap vir die ouderdomsgroep gewen.

Dit maak van Kian ‘n dubbele provinsiale kampioen.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button