Netbalspelers Liané Coetzer, Chante Naude en Louwresse Badenhorst saam met netbalmamma Nastassja Coetzer maak seker die voertuig blink in die son. Foto's Gerda Bruinette
VANDERBIJLPARK– Verlede Saterdag het motors ‘n sentrale rol gespeel by Laerskool Eligwa.
Jannie Olivier by sy Boss Hoss Trike wat oorspronklik van die VSA ingevoer is en heeltemal oorgedoen en verchroom is in Vanderbijlpark.
Die dag was daaraan gewy om motors te was, motors uit te stal en lekker te kuier.
Die boereworsbraai-span en verkopers vir die dag. Agter is Adel en Neville Potgieter, Hein Muller, Debbie Liebenberg en Chantezé du Plessis. Voor is Stella Fourie, Alicia van Zyl en Annemarie de Bruyn
Dit was alles ten bate van die o11 en o13 netbalspanne wat vanaf 19–21 Maart na Sun City gaan toer.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
Gerda Bruinette, senior journalist and columnist at Vaalweekblad, writes with compassion and a keen sense of human nature. Always striving to find positive and feel-good stories. Email: gerda@mooivaal.co.za