News
Meyerton se winkelsentrum maak hierdie maand oop
Die lank verwagte Riverstone Mall sal op 27 Maart sy deure open.
MEYERTON – Die amptelike opening van die Riverstone Mall vind op 27 Maart plaas.
Die winkelsentrum sal onder meer met ‘n Checkers, FreshX, Woolworths Food en Dischem spog.
Daar is ook verskeie klerewinkels.
*Kry ons gedrukte koerant vir die volledige storie.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
