News
Strenger vereistes vir ANC-kandidate
ANC-kandidate kan in die toekoms aan strenger vereistes moet voldoen.

Die ANC se Nasionale Uitvoerende Komitee (NUK) beplan om strenger kriteria vir kandidate in te stel.
Hierdie besluit spruit uit ‘n verslag wat tydens ‘n onlangse NUK-vergadering in Ekurhuleni bespreek is oor hoe die party sy kandidatelys bestuur.
Die verslag is opgestel nadat die ANC verlede jaar kritiek ontvang het oor die nominasie van sekere kandidate wat met omstrede sake verbind word, waaronder Zizi Kodwa, Gwede Mantashe en Malusi Gigaba.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
