Local newsNews

Alle oë op dié veelsydige foto-versameling

Vaalweekblad deel die week 'n veelsydige foto-versameling wat deur die Elsje's Choice on Photo's Facebook-fotograwe moontlik gemaak is. Sit terug en laat jou oë die wandelwerk doen.

Die fotograwe (gewapen met kamera of selfoonkamera) laai deurlopend hul foto’s op die Facebookblad: Elsje’s Choice on Photos.

Enige fotograaf of aspirant-fotograaf kan deel word van die groep.

Fotograwe word aangemoedig om eerder na KWALITEIT in plaas van kwantiteit te strewe. Een puik foto is beter as 10 net-net goeie foto’s.

Let asb. daarop dat foto’s in fokus en goed belig moet wees. 

Net eie, oorspronklike foto’s word toegelaat.

Van die foto’s word dan in ‘n weeklikse foto versameling op Vaalweekblad se webtuiste gepubliseer.

Daaruit word die top foto’s van die week gekies om in die gedrukte Vaalweekblad te verskyn. Van die foto’s kan ook as illustrasiefoto’s in Vaalweekblad/Ster gebruik word.

Die top foto’s van Fotoblad 237 verskyn in die nuutste se Vaalweekblad.

JJ Kok van Vereeniging het die besondere foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Johan Louw van Parys het die mooi foto by Shaka Marine Word in Durban geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto in Kgalagadi geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karin Cronjé van Andorra het die mooi foto in Switserland geneem. (Andorra is ‘n klein onafhanklike land in die berge, wat tussen Spanjé en Frankryk lê).
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Kirsty Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Lee-Anne Olwagen van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Lerina Els (oud-Valie) van Leeupoort het die mooi foto geneem.
Lezy de Meyer (oud-Valie) van Ficksburg het die pragtige foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Lydia Wolmarans van Pierre van Ryneveld het die mooi foto geneem.
Lynette du Plessis van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Mariana du Preez van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Maureen Dippenaar van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Melissa Steyn van Fochville het die interessante foto geneem.
Michelle Hart van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Michelle Storm van Vredefort het die mooi foto geneem.
Monique Labuschagne van Meyerton het die mooi foto geneem.
Naomi Bezuidenhout van Robertson het die mooi foto geneem.
Natasha de Witt van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pieter Botha van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Pricilla Prinsloo van Springs het die mooi foto in Ballito geneem.
Retha Maartens van Meyerton het die mooi foto geneem.
Ria Booysen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Scholtz Buys from Pretoria captured this beautiful photo.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die pragtige foto geneem.
Thys Sutherland van Heidelberg in die Weskaap het die pragtige foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Wynand Potgieter van Vanderbijlpark het die pragtige foto geneem.
Yvonne de Kooker van Middelburg het die pragtige foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Albertus Kriel van Vereeniging het die kunstige foto geneem.
Amanda Breet van Alberton het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
André Treurnich van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Bernard du Toit van die Koue Bokkeveld het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Chantel Jacobs van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Chris Swart van Grabou het die mooi foto geneem.
Chris-Mari Fourie van Vereeniging het die mooi foto in die Kruger Nasionale Park geneem.
Christa Heymans het die mooi foto geneem.
Christell Fouché van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Christo Meintjes van Pretoria het die mooi foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of Hangklip Lighthouse.
Corne de Ruyter het die pragtige foto by Motlôpi in Marloth Park geneem.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto in Marivale-natuurreservaat geneem.
Elsje Vermeulen van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Engela Visser van Vanderbijlpark het die mooi sonsondergang foto in Hentiesbaai geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Gerda Fouche van Bloemfontein het die mooi foto geneem.
Gullaume Clouston van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Hendria Terblanche van Vanderbijlpark het die mooi aksie foto geneem.
Hendrik Grobbelaar van Centurion het die mooi foto geneem. Sy Facebook blad is: Hendrik Grobbelaar Photography of kontak hom by 082 572 9187.
Hennie Coetsee van Meyerton het die mooi foto van Mej. Suid-Afrika geneem.
Hennie Fourie van Wellington in die Kaap het die kunstige foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die pragtige foto n Maputo, Mosambiek geneem.
Jaco Blom van Pretoria het die pragtige foto geneem.
Jaco de Beer van Pretoria het die pragtige foto geneem.
JJ Kok van Vereeniging het die pragtige foto geneem.
June Bartlett van George het die mooi foto in Kgalagadi geneem. Besoek gerus haar Facebookblad JDL Photography.
Karla Oelofsen (voorheen van Pretoria, maar nou woonagtig in Duitsland) het die mooi foto geneem.
Lindell Preklasa van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.
Lounette Linde (oud-Valie) van Hartbeespoort het die mooi foto geneem.
Magrietha Marx van Pietermaritzburg het die mooi foto geneem.
Markus Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
Stefanie Lotter van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Tia-Maria Fourie van Drie Riviere, Vereeniging het die mooi foto geneem.
Zana Saayman van Parys het die mooi foto geneem.
André Schoonbee (oud-Vallie) van Nigel het die mooi foto geneem.
Angelique Kok van Vereeniging het die mooi foto geneem.
Casper Aucamp van Vanderbijlpark het die mooi herfs foto geneem.
Christoff Theunissen of Cape Town captured this beautiful photo of Silvermine Waterfall.
Elizabeth Visser van Springs het die mooi foto in Zaagkuilsdrift geneem.
Estelle Kunneke van Sasolburg het die mooi foto geneem.
Fransie Stevens (oud-Valie) van Garsfontein het die mooi foto geneem.
Isak Meyer van Vanderbijlpark het die mooi foto geneem.

At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Elsje Vermeulen

Elsje Vermeulen is the senior editor of MooiVaal Media and editor of the Vaalweekblad. Well-known for her award-winning photography and heartwarming stories, she always has the readers’ best interests at heart. Email: elsje@mooivaal.co.za
Check Also
Close
Back to top button