SASOLBURG – Die Vaal Dodgers Bofbalklub glimlag van oor tot oor nadat Adriaan van der Merwe vir die Suid-Afrikaanse o.15-span gekies is, wat in Desember in Kenia aan die Afrika kwalifiserende wedstryde gaan deelneem.
At Caxton, every story is written by humans. We use AI only to perform quality checks - never to generate the news. Happy reading!
