News

Vandag in die geskiedenis: Russe land vir die eerste keer op die Maan

Die Russe se onbemande ruimtetuig het op 3 Februarie 1966 die eerste sagte landing op die Maan gemaak en later foto’s teruggestuur.

Die onbemande Sowjet‑ruimtetuig Luna 9 het op 3 Februarie 1966 die eerste sagte landing op die Maan uitgevoer en die eerste panorama‑foto’s van die maanoppervlak teruggestuur.

Die sukses van die ruimtesending het getoon dat die maanoppervlak stabiel genoeg is vir toekomstige landings.

Dit het ook die weg gebaan vir verdere bemande sendings, insluitend die Apollo‑missies.

At Caxton, we employ humans to generate daily fresh news, not AI intervention. Happy reading!

Support local journalism

Add The Citizen as a preferred source to see more from Vaalweekblad in Google News and Top Stories.

Christiaan Cloete

Christiaan is editor of Ster North and a reporter for Vaalweekblad. Email: christiaan@mooivaal.co.za
Back to top button